Christiaan I van Denemarke

Christiaan I
Koning van Denemarke, Noorweë en Swede
Portret van koning Christian I Frederiksborg-paleis (omstreeks 1500)
Portret van koning Christian I
Frederiksborg-paleis (omstreeks 1500)
Periode Denemarke
28 September 144821 Mei 1481
Noorweë
1450 – 21 Mei 1481
Swede
1457–1464
Voorganger Denemarke
Christoffel van Beiere
Noorweë
Karel I
Swede
Karel VIII
Opvolger Denemarke
Hans
Noorweë
Hans
Swede
Karel VIII
Huis Oldenburg
Vrou Dorothea van Brandenburg
Kinders Olaf
Knoet
Hans
Margaret, koningin van Skotland
Frederik I
Vader Dietrich van Oldenburg
Moeder Helvig van Schauenburg
Gebore Februarie 1426; Oldenburg
Oorlede 21 Mei 1481, Kopenhagen

Christian I (Februarie 1426 – 21 Mei 1481) was koning van Denemarke en die gesamentlike koning van Denemarke (1448–1481), Noorweë (1450–1481) en Swede (1457–1464) onder die Kalmarunie.


Developed by StudentB